تبلیغات
خفن خفن خفن - te is so en is links onder op

te is so en is links onder op

یکشنبه 21 بهمن 1386

Die Grondwet, Reglemente en al die standaard vorms is nou hier beskikbaar om af te laai en uit te druk. Ons gaan mettertyd nog meer Literatuur so beskikbaar maak. So die eerste ding wat jy moet doen om hierdie dokumente te kan sien en uit te druk is om die "Acrobat Reader" program af te laai. Die program is so 10MB groot en is links onder op die meeste van die skerms beskikbaar

Indien die woorde  in Voortrekker-literatuur gebruik word moet dit op die voorblad van die literatuur en in opskrifte in die "Matura MT Script Capitals" skrif geskryf word. Wanneer die woorde "Die Voortrekkers" in teksverband gebruik word, word dit in normale font geskryf.  Indien jy nie die skrif op jou rekenaar het nie kan jy dit hier aflaai. 

Windows XP kom sonder 'n JAVA enjin. Baie van die funksies op hierdie blad en veral op ons IntraNET maak gebruik van JAVA. Om van hierdie funksies gebruik te kan maak sal jy moet die JAVA enjin op jou rekenaar installeer. Hierdie JAVA enjin is vrylik beskikbaar by http://www.java.com/en/download/windows_automatic.jsp . Jy kan net op hierdie prentjie kliek wat links onder op al ons blaaie sal verskyn

--

ارسال شده در

دیدگاه ها : دیدگاه

نویسنده : عرفان صداقت

صفحات وبلاگ

مطلب اخیر